Tuesday, September 7, 2010

So by my paddaboutjies!!!

Marike sê

Die span is ingeweeg en ons het dit net-net gemaak met die gewig... Volgende keer hoor julle van ons vanuit Frankryk...

Gaan ons, ons Carnet kry?
Ons het dit!!!

Ons het dit gemaak!!!!

1 comment:

  1. Hi julle, ek bly ook nou al so 4 jaar hier in die suide van Frankryk. Weet julle van Kobus Botha se braai restaurant? Hy bedien allerhande SA disse bv. boerewors, bobotie, blatjang, ens. Gaan kyk bietjie na sy website: http://www.restaurant-karoo.com/le-karoo-bbq-bio-pont-royal-provence.html

    ReplyDelete