Monday, September 6, 2010

Nog net een slapie....

Antoinette sê 
Ons is amper daar... helaas Dawie het nog nie sy visum nie, maar die Franse ambassade het belowe hy kry dit more oggend 8h30! Hoe is dit vir fynsny?! Intussen woel en werskaf ons om al die tasse vol klere en die kratte voel toerusting te pak.

Hiermee saam die reisplan en die gaskokke waar ons vir die volgende drie weke gaan kook:

9 Sept - St Gervais - Daniel vd Vyver & Noemie Jarnaic
11 Sept - St Gervais - Alain Claisse
12 Sept - Cannes - Leona & Jean Bodart
13 Sept - Cannes - David & Stephanie Malan
15 Sept - Nimes - Stephane & Elmarie Landwerlin
17 Sept - Nimes - Theo & Christine Meyer
19 Sept - Vals les Baines - Jaap Goedgebeure & Annemarie van Niekerk
21 Sept - Arlanc - Pierre Knoesen & Johan Bernard
23 Sept - Espinasse-Vozelle - Lynn Chaulieu
24 Sept - Boussac - Anet Vosloo
26 Sept - Sansac de Mamiesse - Marcia Gerber
30 Sept - Lasseube - Isabella & Simon Browne
1 Okt - Tarbes - Nadine Visagie

Hou hierdie spasie dop vir ons lekker resepte en fotos van die disse!

No comments:

Post a Comment