Sunday, September 5, 2010

Dié blog kook.....

Janke sê
        … ek is in beheer van die blog om seker te maak dat almal van julle die avonture van die span kan lees in Frankryk soos dit gebeur. So kry julle ooms en tannies, boeties en sussies, ma’s en pa’s en help die oumas en oupas om by te bly met MaritaKook.


As enige van julle iets wil byvoeg “click” net op “comment” onderaan elke blog en sê jou sê…

Bly ingeteken hierdie gaan ‘n groot storie wees so kom kyk gereeld, dié “blog” kook!

No comments:

Post a Comment